Marcél Roux (26), wat in 2016 aan die Hoërskool De Kuilen gematrikuleer het, is Saterdagaand in Midrand uit die top-10 ...
Almal van hulle het een ding in gemeen het: wanneer hulle hier opdaag, is hulle propvol potensiaal; wanneer hulle vertrek, is hulle van wêreldgehalte. “My tyd by die ISG was ongelooflik verrykend, om ...
Sy het soveel drome, soveel potensiaal en ek is bly ek kon vir ‘n oomblik in tyd met haar gesels. Regs: Vriende kuier saam by die Ankerskool se sakeontbyt. Van links is Ruan en Natasha Mouton en ...
maar ook soms kan deelneem – en as jy daaraan dink is die hele aarde soos dit – die mens is eintlik die ‘intruder’ en daarom het ons ’n verantwoordelikheid teenoor ons omgewing om te besef ek is die ...
Hoërskool Riebeeckrand hou hul jaarlikse kunsuitstalling met die doel om die werk van die graad 10- tot 12-leerders deur die jaar ten toon te stel. “Soos altyd was dit ‘n aand vol ...
“Dit is ’n great venue. Ek dink dit het groot potensiaal en die crowd was amazing,” het gesê. Gouwar sê hy het die CD in 2018 opgeneem, en toe vyf jaar later in 2023 her-opgeneem, ge-remix waar op 11 ...