Pieter Jansen van Vuuren, ’n VF Plus-raadslid in die Kaapse raad, sê hy is bekommerd oor die toename in riool-storting in die ...
DIE DA sê hy is bekommerd oor beneficiaries wat by poskantore sonder hul geld moet omdraai. Dié party doen dus nou ’n beroep ...
DIE vasberadenheid deur die Wes-Kaapse polisie om ontslae te raak van dwelms en onwettige vuurwapens, het weereens vrugte ...
ONDERHANDELINGS tussen vakbonde end ie regering, wat sowat ’n miljoen staatswerkers verteenwoordig, het ’n dooiepunt bereik.
TWEE buitelandse burgers is in hegtenis geneem vir die handel in dwelms op Robertson. Anelisiwe Manyana, ’n ...
DINSDAG het Premier Alan Winde die Raad vir Vaardighede by die College of Cape Town, toegespreek. Die raad is ’n raadplegende ...
DIE Wes-Kaapse Onderwysdepartement (WKOD) het genoeg geld om die sowat 2 400 onderwysposte wat hy wil besnoei, te befonds.
DRIE verdagtes is in twee afsonderlike voorvalle Woensdagmiddag by Gelebe in Inanda en vroeg Donderdagoggend by Edaba ...
VYF-EN-NEGENTIG jaar nadat die eerste besoekers met ’n hout-kabelkar tot bo op Tafelberg gereis het, is die wêreldbekende ...
Die WOW-leeskringe betrek deur die jaar leerders van 25 hoër-en laerskole, asook graad R’s. Hulle beoordeel onder meer kinder ...
DIE Vereniging van Staatsamptenare verwelkom die broodnodige nasionale inspeksietog deur die departement van indiensneming en ...
Hulle het deelgeneem aan die jaarlikse Lenteskou se kunskompetisie, wat in die skoolvakansie op die skougrond aangebied word.