VYF-EN-NEGENTIG jaar nadat die eerste besoekers met ’n hout-kabelkar tot bo op Tafelberg gereis het, is die wêreldbekende ...
DIE DA sê hy is bekommerd oor beneficiaries wat by poskantore sonder hul geld moet omdraai. Dié party doen dus nou ’n beroep ...
DINSDAG het Premier Alan Winde die Raad vir Vaardighede by die College of Cape Town, toegespreek. Die raad is ’n raadplegende ...
Die WOW-leeskringe betrek deur die jaar leerders van 25 hoër-en laerskole, asook graad R’s. Hulle beoordeel onder meer kinder ...
DIE Wes-Kaapse Onderwysdepartement (WKOD) het genoeg geld om die sowat 2 400 onderwysposte wat hy wil besnoei, te befonds.
DIE vasberadenheid deur die Wes-Kaapse polisie om ontslae te raak van dwelms en onwettige vuurwapens, het weereens vrugte ...
TWEE buitelandse burgers is in hegtenis geneem vir die handel in dwelms op Robertson. Anelisiwe Manyana, ’n ...
DIE Vereniging van Staatsamptenare verwelkom die broodnodige nasionale inspeksietog deur die departement van indiensneming en ...
Hulle het deelgeneem aan die jaarlikse Lenteskou se kunskompetisie, wat in die skoolvakansie op die skougrond aangebied word.
DIE vrou aan die stuur van misdaadbekamping in die provinsie, het Donderdag saam met LEAP-beamptes in Mfuleni patrolleer.
DIE minister van kommunikasie sê sy departement oorweeg dit ernstig om die Suid-Afrikaanse Poskantoor te privatiseer.
HOEWEL die regering van nasionale eenheid (RNE) positiewe elemente bring, is daar sekere uitdagings wat hy moet aanspreek.