VYF-EN-NEGENTIG jaar nadat die eerste besoekers met ’n hout-kabelkar tot bo op Tafelberg gereis het, is die wêreldbekende ...
DIE DA sê hy is bekommerd oor beneficiaries wat by poskantore sonder hul geld moet omdraai. Dié party doen dus nou ’n beroep ...
DINSDAG het Premier Alan Winde die Raad vir Vaardighede by die College of Cape Town, toegespreek. Die raad is ’n raadplegende ...
DIE Wes-Kaapse Onderwysdepartement (WKOD) het genoeg geld om die sowat 2 400 onderwysposte wat hy wil besnoei, te befonds.
DIE Vereniging van Staatsamptenare verwelkom die broodnodige nasionale inspeksietog deur die departement van indiensneming en ...
Die WOW-leeskringe betrek deur die jaar leerders van 25 hoër-en laerskole, asook graad R’s. Hulle beoordeel onder meer kinder ...
DIE vasberadenheid deur die Wes-Kaapse polisie om ontslae te raak van dwelms en onwettige vuurwapens, het weereens vrugte ...
TWEE buitelandse burgers is in hegtenis geneem vir die handel in dwelms op Robertson. Anelisiwe Manyana, ’n ...
Hulle het deelgeneem aan die jaarlikse Lenteskou se kunskompetisie, wat in die skoolvakansie op die skougrond aangebied word.
DIE minister van kommunikasie sê sy departement oorweeg dit ernstig om die Suid-Afrikaanse Poskantoor te privatiseer.
DIE polisie in Delft ondersoek ’n moordsaak nadat die verbrande liggaam van ’n seun (12) op ’n oop veld gevind is.
Pieter Jansen van Vuuren, ’n VF Plus-raadslid in die Kaapse raad, sê hy is bekommerd oor die toename in riool-storting in die ...